top of page

00

Days

:

00

Hours

:

00

Minutes

:

00

Seconds
S&J Title - shadow.png

29 JUNIE 2024

SATERDAG

Ons Storie
flower5_edited.png

Die #VanNieKerk
Liefdes Verhaal

9 Jaar gelede het Stephen en Juané begin gesels, maar nooit het sy geweet dat hy haar voete onder haar sou uitslaan nie.

Hulle verhouding word amptelik. Van daar af is hulle onafskeidbaar.

Stephen skraap die moed bymekaar om ouers te vra en daarna vra hy haar om te trou en natuurlik het sy ja gesê!

Hy bou vir haar 'n nessie en soos almal kan raai, het sy dit nie afgebreek nie, maar die nessie in 'n tuiste omskep vir hulle toekoms saam.

Maak jul gordels vas, want julle word hartlik uitgenooi om die huweliks bevestiging by te woon, die 29ste Junie 2024, want die Van Niekerks trou!!!

2015

1 Junie 2016

28 Augustus 2022

December 2023

29 Junie 2024
 

#VanNieKerkMyNou
Troue

DIE TROUE

DATUM
TYD
PLEK
Saterdag
29 Junie 2024
14:00 - 14:30
tot
23:00
Lalula Wedding Venue
Dinokeng Game Reserve,
De Wagendrift,
Pretoria, 0400
Aanwysings
JUANE AND STEPHEN E-SHOOT (225 of 408).jpg

AANWYSINGS

Lalula is geleë binne in Dinokeng Wildsreservaat, dus is daar n grondpad wat een sal moet ry. Daar is ook twee tolhekke op beide paaie wat lei na Dinokeng, naamlik Zambesi (R13,50) of Hammanskraal (R31,00).
 

AKKOMMODASIE

E-pos info@lalulavenue.co.za met die datum om n kwotasie te kry vir die verblyf. Dit is ongeveer R495pp wat deel met ontbyt ingesluit.
Julle is meer as welkom om ook enige ander plek in Dinokeng te gebruik vir akkommodasie, as julle dit sal verkies.

 

Kleredrag

KLEREDRAG

Ons vra dat ons gaste asseblief aardse kleure sal dra vir ons spesiale dag.
Hier is 'n paar kleur voorstelle.

 

Register

REGISTER

Julle teenwoordigheid by ons troue is die grootste geskenk van alles. Indien julle wil bydra op 'n ander manier, sal 'n geldjie waardeer word om ons lewe saam te begin.

Bank: FNB/RMB
Account Holder: Juane Henning
Account Type: Easy Account
Account Number: 62527790308
Branch Code: 250655

Bank: ABSA
Account Holder: Phillip Stephen Van Niekerk

Account Type: CHEQUE
Account Number: 4088628775
Branch code: 632005

FAQ

FAQ

RSVP Datum

10 May 2024

Wat om te dra

Ons vra dat ons gaste asseblief aardse kleure sal dra vir ons spesiale dag

Waar om te bly

Akkommodasie by die venue is beskikbaar

Metgesel

Ongelukkig is die plekke beperk om deel te wees van ons spesiale dag so geen metgeselle nie, teensy aangedui is op die uitnodiging.

Kinders

Ongelukkig geen kinders, so kom deel in ons aandjie, sonder n kleinding in die handjie.

265
bottom of page